Wesnoth logo
Wesnoth Units database

Naga Vegter
Nagini Vegter

(image) (image)

Die serpentyn naga is een van die min rasse met ratse beweeglikheid in die water en dit gee hulle maklike toegand tot die waterwêreld, wat gewoonlik buite die bereik van die land-lopers is. Nieteenstaande, is hulle nie kreature wat onder die water kan asem haal nie, en dit maak hulle versigtig om nie in 'n bodemlose watergat vasgevang te word nie. Hulle is klein en tingerig, maar baie rats, en kan dus hulle vyande goed ontwyk.

Bevorder na:
Bevorder na: Naga Kryger
Skuiwe: 14
LP: 33
Beweging: 7
EP: 32
Vlak: 1
Orde: neutraal
IDNaga Fighter
Vermoëns:
(image)swaard
lem
4 - 4
nabygeveg
Weerstande
lem0%
steek0%
impak0%
vuur0%
koue-20%
afstandgeveg0%
TerreinBewegingVerdediging
Berge540%
Diep Water150%
Dorpie140%
Flat230%
Frozen220%
Grot240%
Heuwels340%
Impassable9940%
Kasteel250%
Kusstreek270%
Moeras160%
Mushroom Grove240%
Sand140%
Unwalkable9920%
Vlak Water160%
Woud340%